Bedieninge
ONS DIEN ONS GEMEENSKAP
Om God Se Koninkryk Uit Te Bou Saam Met Sy Mense
Elke bediening het 'n unieke doel om in die verskeidenheid behoeftes van mense te voorsien.
Aanbidding
Ons span se taak is om die gemeente geestelik te bou deur weeklikse eredienste en lofprysing, asook ander belangrike jaarlikse Christelike gebeurtenisse en feeste bv. Paasfees, Pinkster, Kersfees en nog meer.
Omgee
OMGEE is ‘n warm glimlag, ‘n bemoedigende woord. OMGEE staan lidmate in nood by. OMGEE bied dienste aan wat die lewe so bietjie makliker maak soos om saam te kuier en saam te leer, saam mekaar se laste en seer te dra.
Seniors
Ons bedien ouer lidmate en begelei hulle in hulle unieke opset om steeds toegewyde lidmate in die gemeente en hulle eie omgewing te wees.
Jeug
Ons fokus doelgerig op die geestelike groei en behoeftes van die kerk se jeug deur verskeie relevante en interaktiewe aksies te hou, om sodoende hulle lewende verhouding met God en mekaar te ontwikkel.
Gasvryheid
Skep ‘n omgewing waar mense welkom kan voel en deelname kan bevorder.
Visionêr
Ons kyk so bietjie vorentoe om seker te maak ons beweeg saam in die regte rigting. Ons kyk so bietjie agtertoe om seker te maak almal bly aan boord.
Geloofsgroei
Ons doel is die opbou en uitbou van ons gemeente se geloofsgroei binne en buite die gemeente grense. Om die opbou en uitbou van geloofsgroei vir alle bedieninge met spesifieke fokus op ons jeug en jongmense (20 – 30 jaar).Vir die bevordering van Geloofsvolwassenheid vir alle lidmate ongeag ouderdom. Die koördinering van groeigroepe.
Geestelike Versorging
Om mense pastoraal te ondersteun en geestelik te begelei, deur persoonlike kontak of deur beskikbare tegnologie – om mekaar te inspireer tot ‘n lewende verhouding met God.
Exceptional Faithful Satisfaction
Liturgy of the Hours
Whether you need online or offline consulting, our solutions adapt to your needs.
Encounter the Divine
Our diverse range of services caters to the varied spiritual needs of our congregation.
Liturgy of the Hours
Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit dolor
Interfaith Dialogues
Lorem ipsum dolor sit amet consectetur adipiscing elit dolor
A TAPESTRY OF SERVICES FOR EVERY SOUL
Diverse Paths of Worship
At Chapel Church, our services are crafted to resonate with the diversity of your spiritual journey. Join us in worship, fellowship, and reflection as we offer a range of services that cater to various preferences and stages of life. Each service is a unique opportunity to connect with the divine and with one another.
Embark on a spiritual journey with our array of worship services, each designed to resonate with the diversity of our community. Whether you seek traditional reverence or contemporary expressions of faith, you'll find a sacred space here to connect, reflect, and grow. Explore the richness of worship experiences where every service is a unique expression of devotion, unity.
Seasonal Celebrations
Prayer and Healing Circle
Morning Meditation
Commune with Serenity at Dawn
Holy Communion
Sacred Act of Communion
Choral Evensong
Spiritual Harmony Song
Full Compassion
Witness the Power of Faith
JY BEGIN HIER
Vind Jou Plek In Sy Liggaam
Ons glo in die krag van gesamentlike diens en sien daarna uit om saam met ons gemeenskap te groei en hulle op 'n praktiese en betekenisvolle wyse te ondersteun. By Roodekrans Gemeente is elkeen 'n waardevolle deel van ons missie om liefde en sorg na die wêreld om ons uit te dra.
Raak Betrokke
Kontak ons om deel van 'n bediening te raak wat die Here op jou hart lê.
Verkry Hulp
As jy enige hulp benodig, skakel ons gerus sodat ons jou met die regte persone in kontak kan plaas.
(011) 768-1391
Raak Vandag Betrokke!
Het jy enige vrae, terugvoer, of advies rakende enige van die bedieninge? Moet nie huiwer om met ons in aanraking te kom nie. Ons sien uit om van jou te hoor!